Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 34:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Toe het hy gesê: “As ek nou guns in u oë gevind het, o Jehovah, laat Jehovah dan asseblief in ons midde saamgaan,+ want dit is ’n hardnekkige volk,+ en u moet ons oortreding en ons sonde vergewe,+ en u moet ons as u eiendom neem.”+

  • Deuteronomium 9:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En jy moet weet dat dit nie weens jou regverdigheid is dat Jehovah jou God hierdie goeie land aan jou gee om dit in besit te neem nie; want jy is ’n hardnekkige volk.+

  • Nehemia 9:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “En hulle, ja ons voorvaders, het vermetel gehandel+ en hulle nek verhard,+ en hulle het nie na u gebooie geluister nie.

  • Handelinge 7:51
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 51 “Hardkoppiges en onbesnedenes van hart+ en ore, julle weerstaan altyd die heilige gees; soos julle voorvaders gedoen het, so doen julle.+

  • Hebreërs 3:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 terwyl daar gesê word: “Vandag, as julle na sy stem luister,+ moet julle julle harte nie verhard soos die keer toe bitter toorn veroorsaak is nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel