9 Ek sal aan my brandende toorn nie uiting gee nie.+ Ek sal Eʹfraim nie weer verdelg nie,+ want ek is God+ en nie ’n mens nie, die Heilige in jou midde;+ en ek sal nie in grimmigheid kom nie.
13 En skeur julle hart+ en nie julle klere nie;+ en keer terug tot Jehovah julle God, want hy is genadig en barmhartig,+ word nie gou toornig nie+ en is oorvloedig in liefderyke goedhartigheid,+ en hy sal beslis spyt voel oor die rampspoed.+