Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 22:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 omdat jou hart+ week was sodat jy jou weens Jehovah verneder het+ toe jy hoor wat ek teen hierdie plek en sy inwoners gesê het, dat dit ’n voorwerp van verbasing en ’n vervloeking+ sal word, en jy toe jou klere geskeur+ en voor my begin huil het, het ek, ja ek, gehoor”, is die woord van Jehovah.+

  • Psalm 34:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Jehovah is naby die gebrokenes van hart;+

      En die verbryseldes van gees red hy.+

  • Psalm 51:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Die offerandes aan God is ’n gebroke gees;+

      ’n Gebroke en verbryselde hart, o God, sal u nie verag nie.+

  • Jesaja 57:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Want só het die Hoë en Verhewene,+ wat tot in ewigheid woon+ en wie se naam heilig is,+ gesê: “In die hoogte en in die heilige plek woon ek,+ asook by die verbryselde en nederige van gees,+ om die gees van die nederiges te laat herlewe en om die hart van die verbryseldes te laat herlewe.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel