Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 9:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Toe het ek gesien, en kyk, julle het teen Jehovah julle God gesondig! Julle het vir julle ’n gegote kalf gemaak.+ Julle het gou afgewyk van die weg wat Jehovah julle beveel het.+

  • Nehemia 9:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Ja, toe hulle vir hulle ’n gegote beeld van ’n kalf gemaak+ en begin sê het: ‘Dit is jou God wat jou uit Egipte laat optrek het’,+ en hulle groot dade van minagting gepleeg het,

  • Psalm 106:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Verder het hulle ’n kalf in Horeb gemaak+

      En hulle voor ’n gegote beeld neergebuig,+

  • Handelinge 7:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 Toe het hulle in daardie dae ’n kalf gemaak+ en ’n offerande aan die afgod gebring en hulle in die werke van hulle hande begin verheug.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel