1 Samuel 2:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En die sonde van die dienaars was baie groot voor Jehovah;+ want die manne het die offer van Jehovah met minagting bejeën.+ 1 Samuel 12:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Toe het Samuel vir die volk gesê: “Moenie bang wees nie.+ Julle—julle het al hierdie kwaad gedoen. Moet net nie daarvan afwyk om Jehovah te volg nie,+ en julle moet Jehovah met julle hele hart dien.+
17 En die sonde van die dienaars was baie groot voor Jehovah;+ want die manne het die offer van Jehovah met minagting bejeën.+
20 Toe het Samuel vir die volk gesê: “Moenie bang wees nie.+ Julle—julle het al hierdie kwaad gedoen. Moet net nie daarvan afwyk om Jehovah te volg nie,+ en julle moet Jehovah met julle hele hart dien.+