Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 11:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Let op julleself sodat julle hart nie verlok word+ en julle afwyk en ander gode aanbid en julle voor hulle neerbuig nie+

  • Deuteronomium 31:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Want ek weet goed dat julle ná my dood vir seker verderflik sal handel,+ en julle sal beslis afwyk van die weg wat ek julle beveel het; en aan die einde van die dae sal rampspoed+ sekerlik oor julle kom, omdat julle sal doen wat sleg is in die oë van Jehovah deur hom met die werke van julle hande aanstoot te gee.”+

  • Josua 23:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “En julle moet baie moedig wees+ om alles wat in die wetboek+ van Moses geskrywe staan, te onderhou en te doen, deur nooit regs of links daarvan af te wyk nie,+

  • 1 Samuel 12:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Maar as julle nie die stem van Jehovah gehoorsaam nie+ en julle teen die bevel van Jehovah in opstand kom,+ sal die hand van Jehovah beslis teen julle en julle vaders wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel