Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 14:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Toe het Jehovah gesê: “Ek vergewe volgens jou woord.+

  • Numeri 16:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 Aäron het dit dadelik geneem, net soos Moses gesê het, en tussen die gemeente in gehardloop; en kyk! die plaag het onder die volk begin. Toe het hy die reukwerk daarop geplaas en vir die volk versoening begin doen.

  • Numeri 21:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Uiteindelik het die volk na Moses toe gekom en gesê: “Ons het gesondig,+ want ons het teen Jehovah en teen u gepraat. Doen vir ons voorspraak by Jehovah sodat hy die slange van ons verwyder.”+ En Moses het vir die volk voorspraak gedoen.+

  • Deuteronomium 9:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En ek het my voor Jehovah neergewerp, soos die eerste keer, veertig dae en veertig nagte. Ek het nie brood geëet of water gedrink nie,+ weens al julle sonde wat julle gepleeg het deur kwaad te doen in die oë van Jehovah om hom aanstoot te gee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel