Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 22:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Want dit is sy enigste bedekking.+ Dit is sy mantel vir sy vel. Waarin sal hy gaan lê? En hy sal tot my roep, en ek sal beslis hoor, omdat ek genadig is.+

  • Nehemia 9:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 En in u oorvloedige barmhartigheid het u hulle nie uitgeroei+ of verlaat+ nie; want u is ’n genadige+ en barmhartige+ God.

  • Psalm 86:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Maar u, o Jehovah, is ’n barmhartige en genadige God,+

      Wat nie gou toornig word nie+ en oorvloedig is in liefderyke goedhartigheid en waaragtigheid.+

  • Jona 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Hy het derhalwe tot Jehovah gebid en gesê: “Ag, o Jehovah, was ek nie hieroor besorg terwyl ek in my eie land was nie? Daarom het ek vroeër na Tarsis gevlug;+ want ek het geweet dat u ’n genadige en barmhartige God is,+ wat nie gou toornig word nie en oorvloedig is in liefderyke goedhartigheid+ en spyt voel oor die rampspoed.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel