3 En hy het gesê: “Ek is die ware God,+ die God van jou vader.+ Moenie bang wees om na Egipte af te trek nie, want ek sal jou daar ’n groot nasie maak.+
5 En jy moet antwoord en voor Jehovah jou God sê: ‘My vader was ’n Siriër wat op die punt was om om te kom;+ en hy het na Egipte afgetrek+ en daar met baie min mense+ as ’n vreemdeling gewoon; maar daar het hy ’n groot, magtige en talryke nasie geword.+
17 “Juis toe die tyd nader kom vir die vervulling van die belofte wat God openlik aan Abraham bekend gemaak het, het die volk in Egipte toegeneem en vermeerder,+