Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 12:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 en ek sal jou ’n groot nasie maak en ek sal jou seën en ek sal jou naam groot maak; en jy moet ’n seën wees.+

  • Eksodus 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En die kinders van Israel het vrugbaar geword en die land het van hulle begin wemel; en hulle het bly vermeerder en buitengewoon vinnig magtiger geword, sodat die land vol van hulle geword het.+

  • Deuteronomium 26:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En jy moet antwoord en voor Jehovah jou God sê: ‘My vader was ’n Siriër wat op die punt was om om te kom;+ en hy het na Egipte afgetrek+ en daar met baie min mense+ as ’n vreemdeling gewoon; maar daar het hy ’n groot, magtige en talryke nasie geword.+

  • Psalm 105:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Dit was toe hulle min in getal was,+

      Ja, baie min, en inwonende vreemdelinge daarin.+

  • Handelinge 7:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “Juis toe die tyd nader kom vir die vervulling van die belofte wat God openlik aan Abraham bekend gemaak het, het die volk in Egipte toegeneem en vermeerder,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel