Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 33:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En waaraan sal dit dan nou bekend word dat ek guns in u oë gevind het, ek en u volk? Is dit nie daaraan dat u saam met ons gaan,+ deurdat ek en u volk onderskei word van elke ander volk wat op die oppervlak van die aarde is nie?”+

  • Deuteronomium 10:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Hy is die Een wat jy moet loof,+ en hy is jou God, wat hierdie groot en vreesinboesemende dinge wat jou oë gesien het, vir jou gedoen het.+

  • Jesaja 64:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Toe u vreesinboesemende dinge+ gedoen het waarop ons nie kon hoop nie, het u neergedaal. Weens u het die berge geskud.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel