Habakuk 3:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hy het stilgestaan, sodat hy die aarde deurmekaar kon skud.+ Hy het gekyk en die nasies toe laat opspring.+ En die ewige berge is verbrysel;+ die heuwels wat tot onbepaalde tyd bly, het hulle neergebuig.+ Die gange van lank gelede is syne.
6 Hy het stilgestaan, sodat hy die aarde deurmekaar kon skud.+ Hy het gekyk en die nasies toe laat opspring.+ En die ewige berge is verbrysel;+ die heuwels wat tot onbepaalde tyd bly, het hulle neergebuig.+ Die gange van lank gelede is syne.