2 En Jehovah jou God sal hulle beslis aan jou oorlewer, en jy moet hulle verslaan.+ Jy moet hulle vir seker aan vernietiging oorgee.+ Jy mag geen verbond met hulle sluit en geen guns aan hulle betoon nie.+
2 En wat julle betref, julle mag nie met die inwoners van hierdie land ’n verbond sluit nie.+ Hulle altare moet julle afbreek.’+ Maar julle het nie na my stem geluister nie.+ Waarom het julle dit gedoen?+