Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 34:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Pas op dat jy nie ’n verbond sluit met die inwoners van die land waarheen jy gaan nie,+ sodat dit nie ’n strik in jou midde word nie.+

  • Numeri 25:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En die vroue het die volk na die offerandes van hulle gode kom uitnooi,+ en die volk het begin eet en hulle voor hulle gode neergebuig.+

  • Deuteronomium 7:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En Jehovah jou God sal hulle beslis aan jou oorlewer, en jy moet hulle verslaan.+ Jy moet hulle vir seker aan vernietiging oorgee.+ Jy mag geen verbond met hulle sluit en geen guns aan hulle betoon nie.+

  • 2 Korintiërs 6:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Moenie saam met ongelowiges onder ’n ongelyke juk kom nie.+ Want watter gemeenskap het regverdigheid en wetteloosheid?+ Of watter deelgenootskap het lig met duisternis?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel