Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 106:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En hulle het hulle aan Baäl van Peor begin verbind+

      En die offerandes van die lewelose dinge geëet.+

  • Esegiël 18:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 as hy nie op die berge+ geëet het+ en sy oë nie na die drekgode van die huis van Israel opgeslaan het+ en sy metgesel se vrou nie verontreinig het+ en nie naby ’n vrou in haar onreinheid gekom het nie;+

  • 2 Korintiërs 6:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Moenie saam met ongelowiges onder ’n ongelyke juk kom nie.+ Want watter gemeenskap het regverdigheid en wetteloosheid?+ Of watter deelgenootskap het lig met duisternis?+

  • Openbaring 2:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “‘Nietemin het ek dít teen jou, dat jy daardie vrou Iseʹbel+ duld, wat haarself ’n profetes noem, en sy leer+ en mislei my slawe+ om hoerery te pleeg+ en om afgodsoffers te eet.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel