Numeri 25:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En die vroue het die volk na die offerandes van hulle gode kom uitnooi,+ en die volk het begin eet en hulle voor hulle gode neergebuig.+ Esegiël 22:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Volslae lasteraars was daar in jou, om bloed te vergiet;+ en in jou het hulle op die berge geëet.+ Losbandige gedrag het hulle in jou beoefen.+
2 En die vroue het die volk na die offerandes van hulle gode kom uitnooi,+ en die volk het begin eet en hulle voor hulle gode neergebuig.+
9 Volslae lasteraars was daar in jou, om bloed te vergiet;+ en in jou het hulle op die berge geëet.+ Losbandige gedrag het hulle in jou beoefen.+