Eksodus 13:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Heilig vir my al die manlike eersgeborenes wat elke moederskoot open onder die kinders van Israel, onder mense en diere. Dit is myne.”+ Lukas 2:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 net soos daar in Jehovah se wet geskrywe staan: “Alles wat manlik is en ’n moederskoot open, moet heilig vir Jehovah genoem word”,+
2 “Heilig vir my al die manlike eersgeborenes wat elke moederskoot open onder die kinders van Israel, onder mense en diere. Dit is myne.”+
23 net soos daar in Jehovah se wet geskrywe staan: “Alles wat manlik is en ’n moederskoot open, moet heilig vir Jehovah genoem word”,+