Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 27:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “‘Net die eersgeborene onder die diere, wat as die eersgeborene vir Jehovah gebore word,+ dit mag geen man heilig nie. Hetsy dit ’n bul of ’n skaap is, dit behoort aan Jehovah.+

  • Numeri 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Want elke eersgeborene is myne.+ Op die dag toe ek elke eersgeborene in Egipteland getref het,+ het ek elke eersgeborene in Israel vir my geheilig, mens sowel as dier.+ Hulle moet myne word. Ek is Jehovah.”

  • Numeri 18:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “Alles wat die moederskoot open,+ van elke soort vlees, wat hulle vir Jehovah sal aanbied, onder die mense en onder die diere, kom jou toe. Jy moet egter die eersgeborene van die mense vir seker loskoop;+ en die eersgeborene van die onrein diere moet jy loskoop.+

  • Deuteronomium 15:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “Elke manlike eersgeborene wat onder jou beeste en onder jou kleinvee gebore word, moet jy aan Jehovah jou God heilig.+ Jy mag met die eersgeborene van jou bul geen werk doen nie, en ook nie die eersgeborene van jou kleinvee skeer nie.+

  • Lukas 2:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 net soos daar in Jehovah se wet geskrywe staan: “Alles wat manlik is en ’n moederskoot open, moet heilig vir Jehovah genoem word”,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel