Deuteronomium 12:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 “Wanneer Jehovah jou God jou gebied uitbrei,+ net soos hy jou beloof het,+ en jy beslis sê: ‘Laat ek vleis eet’, omdat jou siel begeer om vleis te eet, mag jy, wanneer jou siel dit begeer, vleis eet.+ Psalm 78:55 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 55 En ter wille van hulle het hy die nasies geleidelik verdryf,+En deur die meetsnoer het hy aan hulle ’n erfdeel toegemeet,+Sodat hy die stamme van Israel in hulle eie huise laat woon het.+
20 “Wanneer Jehovah jou God jou gebied uitbrei,+ net soos hy jou beloof het,+ en jy beslis sê: ‘Laat ek vleis eet’, omdat jou siel begeer om vleis te eet, mag jy, wanneer jou siel dit begeer, vleis eet.+
55 En ter wille van hulle het hy die nasies geleidelik verdryf,+En deur die meetsnoer het hy aan hulle ’n erfdeel toegemeet,+Sodat hy die stamme van Israel in hulle eie huise laat woon het.+