Genesis 35:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Daarna het hulle weggetrek, en die skrik van God het op die stede gekom wat rondom hulle was,+ sodat hulle nie die seuns van Jakob agternagesit het nie. Spreuke 16:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Wanneer Jehovah behae skep in die weë van ’n man,+ laat hy selfs sy vyande in vrede met hom verkeer.+
5 Daarna het hulle weggetrek, en die skrik van God het op die stede gekom wat rondom hulle was,+ sodat hulle nie die seuns van Jakob agternagesit het nie.
7 Wanneer Jehovah behae skep in die weë van ’n man,+ laat hy selfs sy vyande in vrede met hom verkeer.+