24 Want ek sal die nasies voor jou uit verdryf,+ en ek sal jou gebied ruim maak;+ en niemand sal jou land begeer terwyl jy drie keer in die jaar opgaan om die aangesig van Jehovah jou God te sien nie.+
11 Jehovah het gesê: “Waarlik, ek sal jou dien ten goede.+ Waarlik, ek sal vir jou in die tyd van rampspoed+ en in die tyd van benoudheid tussenbeide tree, teen die vyand.+