Eksodus 12:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En julle mag niks daarvan tot die oggend toe laat oorbly nie, maar wat daarvan tot die oggend toe oorbly, moet julle met vuur verbrand.+ Numeri 9:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Hulle mag niks daarvan tot die oggend toe laat oorbly nie,+ en hulle mag geen been daarvan breek nie.+ Volgens die hele insetting van die pasga moet hulle dit berei.+
10 En julle mag niks daarvan tot die oggend toe laat oorbly nie, maar wat daarvan tot die oggend toe oorbly, moet julle met vuur verbrand.+
12 Hulle mag niks daarvan tot die oggend toe laat oorbly nie,+ en hulle mag geen been daarvan breek nie.+ Volgens die hele insetting van die pasga moet hulle dit berei.+