Eksodus 4:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En jy moet met hom praat en die woorde in sy mond lê;+ en ek sal met jou mond en sy mond wees,+ en ek sal julle leer wat julle moet doen.+ Eksodus 7:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Gevolglik het Jehovah vir Moses gesê: “Kyk, ek het jou God gemaak vir Farao,+ en jou broer Aäron sal jou profeet word.+
15 En jy moet met hom praat en die woorde in sy mond lê;+ en ek sal met jou mond en sy mond wees,+ en ek sal julle leer wat julle moet doen.+
7 Gevolglik het Jehovah vir Moses gesê: “Kyk, ek het jou God gemaak vir Farao,+ en jou broer Aäron sal jou profeet word.+