Jesaja 54:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En al jou kinders+ sal persone wees wat deur Jehovah geleer word,+ en die vrede van jou kinders sal oorvloedig wees.+ 1 Korintiërs 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 dat julle in alles in hom verryk is,+ in die volle vermoë om te spreek en in volle kennis,+ 2 Korintiërs 3:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Nie dat ons vanself voldoende bekwaam is om enigiets te beskou asof dit uit onsself kom nie,+ maar die feit dat ons voldoende bekwaam is, kom van God,+
13 En al jou kinders+ sal persone wees wat deur Jehovah geleer word,+ en die vrede van jou kinders sal oorvloedig wees.+
5 Nie dat ons vanself voldoende bekwaam is om enigiets te beskou asof dit uit onsself kom nie,+ maar die feit dat ons voldoende bekwaam is, kom van God,+