Eksodus 25:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 olie vir die lig,+ balsemolie+ vir die salfolie+ en vir welriekende reukwerk;+ Psalm 141:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Mag my gebed soos reukwerk+ voor u berei word,+Die opheffing van my palms soos die aandgraanoffer.+ Openbaring 5:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En toe hy die boekrol neem, het die vier lewende wesens en die vier-en-twintig ouderlinge,+ elkeen met ’n harp+ en goue bakke vol reukwerk, voor die Lam neergeval, en die reukwerk+ beteken die gebede+ van die heiliges.
2 Mag my gebed soos reukwerk+ voor u berei word,+Die opheffing van my palms soos die aandgraanoffer.+
8 En toe hy die boekrol neem, het die vier lewende wesens en die vier-en-twintig ouderlinge,+ elkeen met ’n harp+ en goue bakke vol reukwerk, voor die Lam neergeval, en die reukwerk+ beteken die gebede+ van die heiliges.