Eksodus 38:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Al die goud wat vir die werk gebruik is, by al die werk van die heiligdom, het op die bedrag van die goud van die beweegoffer+ te staan gekom, nege-en-twintig talente en sewehonderd-en-dertig sikkels volgens die sikkel+ van die heiligdom.+
24 Al die goud wat vir die werk gebruik is, by al die werk van die heiligdom, het op die bedrag van die goud van die beweegoffer+ te staan gekom, nege-en-twintig talente en sewehonderd-en-dertig sikkels volgens die sikkel+ van die heiligdom.+