13 Dít is wat almal moet gee wat na die geteldes oorgaan: ’n halfsikkel volgens die sikkel van die heiligdom.+ Twintig gera is gelyk aan ’n sikkel. ’n Halfsikkel is die bydrae vir Jehovah.+
16 En met ’n loskoopprys daarvoor moet jy dit vanaf ’n maand oud loskoop, volgens die geskatte waarde, vyf sikkels silwer volgens die sikkel van die heiligdom.+ Dit is twintig gera.+