31 “En jy moet ’n voorhangsel+ maak van blou weefgaring en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi stof en fyn gedraaide linnedraad. Hy moet dit met gerubs+ maak, die werk van ’n borduurder.
21 Toe het hy die Ark in die tabernakel ingebring en die voorhangsel+ wat as skerm dien, op sy plek opgehang en toegang tot die ark van die getuienis afgesluit,+ net soos Jehovah Moses beveel het.