Eksodus 36:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 En hy het ’n voorhangsel+ gemaak van blou weefgaring en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi stof en fyn gedraaide linnedraad. As die werk van ’n borduurder het hy dit met gerubs gemaak.+ Hebreërs 10:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 wat hy vir ons ingewy het as ’n nuwe en lewende weg deur die voorhangsel+ heen, dit is sy vlees,+
35 En hy het ’n voorhangsel+ gemaak van blou weefgaring en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi stof en fyn gedraaide linnedraad. As die werk van ’n borduurder het hy dit met gerubs gemaak.+