Eksodus 40:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En jy moet die ark van die getuienis+ daarin sit en toegang tot die Ark met die voorhangsel afsluit.+ Numeri 10:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Toe het hulle van die berg van Jehovah+ af drie dagreise ver getrek, en die ark van Jehovah se verbond+ het drie dagreise ver voor hulle uit getrek om vir hulle ’n rusplek uit te soek.+
3 En jy moet die ark van die getuienis+ daarin sit en toegang tot die Ark met die voorhangsel afsluit.+
33 Toe het hulle van die berg van Jehovah+ af drie dagreise ver getrek, en die ark van Jehovah se verbond+ het drie dagreise ver voor hulle uit getrek om vir hulle ’n rusplek uit te soek.+