Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 1:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 wat voor julle uit getrek het op die pad om vir julle ’n plek uit te soek waar julle kamp kon opslaan,+ snags deur vuur sodat julle kon sien met watter pad julle moes gaan, en bedags deur ’n wolk.+

  • Josua 3:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 en die volk beveel en gesê: “Sodra julle die ark van die verbond van Jehovah julle God sien, en die priesters, die Leviete, wat dit dra,+ dan moet julle van julle plek af wegtrek, en julle moet dit volg,

  • Josua 3:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 —maar laat daar ’n afstand van omtrent tweeduisend el volgens die maat tussen julle en die ark wees;+ moenie naby dit kom nie—sodat julle die pad kan weet waarlangs julle moet trek, want julle het nie tevore met dié pad langs getrek nie.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel