Eksodus 25:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En jy moet draaghoute van akasiahout maak en hulle met goud oortrek.+ 2 Kronieke 5:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Maar die draaghoute was lank, sodat die punte van die draaghoute sigbaar was in die Heilige voor die binneste vertrek, maar hulle was nie buite sigbaar nie, en hulle is tot vandag toe nog daar.+
9 Maar die draaghoute was lank, sodat die punte van die draaghoute sigbaar was in die Heilige voor die binneste vertrek, maar hulle was nie buite sigbaar nie, en hulle is tot vandag toe nog daar.+