1 Samuel 2:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En die seuns van Eli was deugniete;+ hulle het Jehovah nie erken nie.+ Johannes 16:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Maar hulle sal hierdie dinge doen omdat hulle nie die Vader of vir my leer ken het nie.+ 2 Tessalonisense 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 in ’n vlammende vuur, wanneer hy wraak uitoefen+ op dié wat God nie ken nie+ en dié wat die goeie nuus oor ons Here Jesus nie gehoorsaam nie.+
8 in ’n vlammende vuur, wanneer hy wraak uitoefen+ op dié wat God nie ken nie+ en dié wat die goeie nuus oor ons Here Jesus nie gehoorsaam nie.+