-
Eksodus 26:25Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
25 En daar moet agt paneelrame en hulle silwervoetstukke wees, sestien voetstukke, twee voetstukke onder die een paneelraam en twee voetstukke onder die ander paneelraam.
-
-
Eksodus 26:32Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
32 En jy moet dit ophang aan vier pilare van akasiahout wat met goud oorgetrek is. Hulle penne is van goud. Hulle is op vier silwervoetstukke.
-