11 Toe het hulle hoofde van dwangarbeid oor hulle aangestel om hulle te onderdruk in die las wat hulle gedra het;+ en hulle het stede as opslagplekke vir Farao gebou, naamlik Pitom en Raämʹses.+
11 En in dié dae, terwyl Moses sterk geword het, het hy na sy broers uitgegaan om te kyk na die las wat hulle gedra het;+ en hy het ’n sekere Egiptenaar gesien wat ’n sekere Hebreër, een van sy broers, slaan.+