Eksodus 28:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En jy moet praat met al die wyses wat ’n hart het wat ek met die gees van wysheid+ vervul het, en hulle moet Aäron se klere maak om hom te heilig, sodat hy my as priester kan dien.+
3 En jy moet praat met al die wyses wat ’n hart het wat ek met die gees van wysheid+ vervul het, en hulle moet Aäron se klere maak om hom te heilig, sodat hy my as priester kan dien.+