Levitikus 9:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Uiteindelik het Moses en Aäron in die tent van samekoms ingegaan en uitgekom en die volk geseën.+ Toe het Jehovah se heerlikheid+ aan die hele volk verskyn, Numeri 6:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 “Praat met Aäron en sy seuns en sê: ‘Só moet julle die kinders van Israel seën+ deur vir hulle te sê: Josua 22:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Daarop het Josua hulle geseën+ en hulle weggestuur sodat hulle na hulle tente kon gaan. 1 Konings 8:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Toe het die koning sy gesig gedraai en die hele gemeente van Israel begin seën,+ terwyl die hele gemeente van Israel gestaan het. 2 Kronieke 30:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Uiteindelik het die priesters, die Leviete, opgestaan en die volk geseën;+ en hulle stem is verhoor, sodat hulle gebed tot in sy heilige woonplek, die hemel,+ gekom het.
23 Uiteindelik het Moses en Aäron in die tent van samekoms ingegaan en uitgekom en die volk geseën.+ Toe het Jehovah se heerlikheid+ aan die hele volk verskyn,
23 “Praat met Aäron en sy seuns en sê: ‘Só moet julle die kinders van Israel seën+ deur vir hulle te sê:
14 Toe het die koning sy gesig gedraai en die hele gemeente van Israel begin seën,+ terwyl die hele gemeente van Israel gestaan het.
27 Uiteindelik het die priesters, die Leviete, opgestaan en die volk geseën;+ en hulle stem is verhoor, sodat hulle gebed tot in sy heilige woonplek, die hemel,+ gekom het.