Eksodus 39:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 En Moses het al die werk gesien, en kyk! hulle het dit gedoen net soos Jehovah beveel het. So het hulle dit gedoen. Gevolglik het Moses hulle geseën.+ Josua 14:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Daarop het Josua hom geseën en aan Kaleb, die seun van Jefunʹne, Hebron as erfdeel gegee.+ 2 Samuel 6:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Toe Dawid klaar die brandoffers en die gemeenskapsoffers gebring het, het hy die volk in die naam van Jehovah+ van die leërs geseën.+
43 En Moses het al die werk gesien, en kyk! hulle het dit gedoen net soos Jehovah beveel het. So het hulle dit gedoen. Gevolglik het Moses hulle geseën.+
18 Toe Dawid klaar die brandoffers en die gemeenskapsoffers gebring het, het hy die volk in die naam van Jehovah+ van die leërs geseën.+