Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 27:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “En vir die poort van die voorhof is daar ’n skerm wat twintig el lank is, van blou weefgaring en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi stof en fyn gedraaide linnedraad, die werk van ’n wewer,+ en hulle pilare is vier en hulle voetstukke vier.+

  • Eksodus 38:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En die skerm van die poort van die voorhof was die werk van ’n wewer, van blou weefgaring en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi stof en fyn gedraaide linnedraad,+ en die lengte was twintig el, en die hoogte oor sy hele lengte was vyf el, net soos die behangsels van die voorhof.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel