Eksodus 29:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 En jy moet elke dag die sondofferbul vir versoening offer,+ en jy moet die altaar van sonde reinig deurdat jy daarvoor versoening doen, en jy moet dit salf+ om dit te heilig. Levitikus 8:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Daarna het hy daarvan sewe keer op die altaar gespat en die altaar+ en al sy voorwerpe en die kom en sy voetstuk gesalf om dit te heilig.
36 En jy moet elke dag die sondofferbul vir versoening offer,+ en jy moet die altaar van sonde reinig deurdat jy daarvoor versoening doen, en jy moet dit salf+ om dit te heilig.
11 Daarna het hy daarvan sewe keer op die altaar gespat en die altaar+ en al sy voorwerpe en die kom en sy voetstuk gesalf om dit te heilig.