Eksodus 37:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Daarop het hy draaghoute van akasiahout gemaak en hulle met goud oorgetrek.+ 1 Konings 8:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Maar die draaghoute+ was lank, sodat die punte van die draaghoute sigbaar was vanuit die Heilige voor die binneste vertrek, maar hulle was nie buite sigbaar nie. En hulle is tot vandag toe nog daar.+
8 Maar die draaghoute+ was lank, sodat die punte van die draaghoute sigbaar was vanuit die Heilige voor die binneste vertrek, maar hulle was nie buite sigbaar nie. En hulle is tot vandag toe nog daar.+