Eksodus 37:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En hy het die deksel+ van suiwer goud gemaak. Twee en ’n half el was sy lengte, en anderhalf el sy breedte.+ 1 Kronieke 28:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En Dawid het aan sy seun Salomo die bouplan+ gegee van die portaal+ en van die huise en voorraadkamers+ en dakvertrekke+ en donker binnekamers daarvan en die huis van die versoendeksel;+
6 En hy het die deksel+ van suiwer goud gemaak. Twee en ’n half el was sy lengte, en anderhalf el sy breedte.+
11 En Dawid het aan sy seun Salomo die bouplan+ gegee van die portaal+ en van die huise en voorraadkamers+ en dakvertrekke+ en donker binnekamers daarvan en die huis van die versoendeksel;+