Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 16:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En Jehovah het vir Moses gesê: “Praat met jou broer Aäron dat hy nie te alle tye mag inkom in die heiligdom+ binne die voorhangsel,+ voor die deksel wat op die Ark is nie, sodat hy nie sterf nie;+ want in ’n wolk+ sal ek bokant die deksel verskyn.+

  • Numeri 9:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En op die dag toe die tabernakel opgerig is,+ het die wolk die tabernakel van die tent van die Getuienis bedek,+ maar in die aand het iets wat soos vuur gelyk het,+ oor die tabernakel gebly tot die oggend toe.

  • Numeri 16:42
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 42 En toe die vergadering teen Moses en Aäron bymekaargekom het, het hulle hulle na die tent van samekoms gedraai; en kyk! die wolk het dit bedek, en Jehovah se heerlikheid het begin verskyn.+

  • 1 Konings 8:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En toe die priesters uit die heiligdom uitkom, het die wolk+ die huis van Jehovah gevul.

  • Openbaring 15:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En die heiligdom het vol rook geword weens die heerlikheid van God+ en weens sy krag, en niemand kon in die heiligdom ingaan totdat die sewe plae+ van die sewe engele voleindig was nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel