Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 40:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 En die wolk+ het die tent van samekoms begin bedek, en Jehovah se heerlikheid het die tabernakel gevul.

  • 1 Konings 8:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En die priesters+ kon weens die wolk nie staan om hulle diens te doen nie,+ want die heerlikheid+ van Jehovah het die huis van Jehovah gevul.+

  • Jesaja 6:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En die spille+ in die drumpels het begin tril van die stem van die een wat roep, en die huis het geleidelik vol rook geword.+

  • Esegiël 44:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En hy het my toe deur die noordpoort tot voor die Huis gebring, sodat ek kon sien, en kyk! die heerlikheid van Jehovah het die huis van Jehovah gevul.+ En ek het op my gesig geval.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel