Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 3:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “En hulle sal beslis na jou stem luister,+ en jy moet gaan, jy en die ouer manne van Israel, na die koning van Egipte toe, en julle moet vir hom sê: ‘Jehovah, die God van die Hebreërs,+ het met ons in aanraking gekom,+ en nou wil ons asseblief drie dagreise ver die wildernis in trek, en ons wil offerandes aan Jehovah ons God bring.’+

  • Eksodus 5:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Maar hulle het gesê: “Die God van die Hebreërs het met ons in aanraking gekom.+ Ons wil asseblief drie dagreise ver die wildernis in trek en aan Jehovah ons God offerandes bring;+ anders tref hy ons dalk met die pes of met die swaard.”+

  • Eksodus 10:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Maar Moses het gesê: “U moet ook offerandes en brandoffers in ons hand gee, aangesien ons dit aan Jehovah ons God moet bring.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel