Deuteronomium 28:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Jehovah sal maak dat die pes jou aankleef totdat hy jou uitgeroei het uit die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem.+ 2 Konings 17:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En aan die begin van hulle verblyf daar het hulle Jehovah nie gevrees nie.+ Daarom het Jehovah leeus+ onder hulle gestuur, en dié het van hulle doodgemaak.
21 Jehovah sal maak dat die pes jou aankleef totdat hy jou uitgeroei het uit die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem.+
25 En aan die begin van hulle verblyf daar het hulle Jehovah nie gevrees nie.+ Daarom het Jehovah leeus+ onder hulle gestuur, en dié het van hulle doodgemaak.