8 Bowendien moet julle hulle nog die vereiste hoeveelheid stene oplê wat hulle vroeër gemaak het. Julle mag niks vir hulle verminder nie, want hulle is besig om te verslap.+ Daarom roep hulle uit en sê: ‘Ons wil gaan, ons wil aan ons God offerandes bring!’+