Numeri 3:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En die seuns van Meraʹri+ volgens hulle families was Magli+ en Musi.+ Dit was die families van die Leviete volgens die huis van hulle vaders. 1 Kronieke 23:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Die seuns van Meraʹri+ was Magli en Musi.+ Die seuns van Magli was Eleaʹsar+ en Kis.
20 En die seuns van Meraʹri+ volgens hulle families was Magli+ en Musi.+ Dit was die families van die Leviete volgens die huis van hulle vaders.