Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 7:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En Farao sal na julle nie luister nie;+ en ek sal my hand op Egipte moet lê en my leërs,+ my volk,+ die kinders van Israel,+ met groot strafgerigte+ uit Egipteland moet uitlei.

  • Eksodus 12:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 En aan die einde van die vierhonderd-en-dertig jaar, ja, op daardie selfde dag, het al die leërs van Jehovah uit Egipteland uitgetrek.+

  • Handelinge 7:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Hierdie Moses, wat hulle verloën het deur te sê: ‘Wie het jou as heerser en regter aangestel?’+ dié man het God as heerser sowel as verlosser gestuur+ deur die hand van die engel wat in die doringbos aan hom verskyn het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel