Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 7:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Vra vir jou ’n teken van Jehovah jou God,+ en maak dit so diep soos Sjeool of maak dit so hoog soos die streke daar bo.”

  • Matteus 12:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 Hy het geantwoord en vir hulle gesê: “’n Goddelose en owerspelige+ geslag hou aan om ’n teken te soek, maar dit sal geen teken gegee word nie, behalwe die teken van die profeet Jona.+

  • Johannes 6:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Daarom het hulle vir hom gesê: “Wat doen u dan as ’n teken,+ sodat ons dit kan sien en u kan glo? Watter werk doen u?

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel